Hierdie jaar het Materno hulle jaarlikse afsluiting by Walter Sisulu Botaniese tuine gehou. Ons was bevoorreg om twee of ons kleintjies se eerste verjaarsdae by die geleentheid te vier! Baie geluk Roxy en Diani. Dit was ‘n oggend gevul met lekker geselskap en heerlike koek. Net soos wat ons daarvan hou by Materno. Ons wens al ons Mammas en hulle gesinne ‘n wonderlike Kersfees toe, mag dit ‘n Geseënde tyd saam met julle families wees
Ons sien by uit na volgende jaar. Indien u wil inskakel is u welkom ons kom elke Vrydag oggend by Viaticus Lounge 10:00 bymekaar.