Jam blik! Praise & Worship, Kuier, Nuwe vriende maak, Bonfire, Bring & braai, sokkie, Movies kyk en MEER!


Jam   blik!

 

Jam blik is ons Jeugaksie op Vrydae-aande!

Dit is ‘n safe space vir jou as tieners om te kom “chill” en net te wees…

Jy is welkom om jou vriende te nooi en daar is geen toegangsfooi nie.

 

Wanneer:       29 Julie en elke Vrydag daarna

Waar:              Mezzanine

Tyd:                18:30-21:00

 

Vir meerINFO

011 268 4776

Mirandaw@mosaiek.com

 

Ons sien baie uit na hierdie nuwe connect geleentheid.

 

Manie & Miran 

Nuus

Artikels

X
Loading