Die realiteitsprogram, Idols neem weer die jaar in die Mosaïek Teatro op. Ons bevestig dat die aanddienste op 'n Sondag onveranderd voortgaan aangesien die programme wat op Sondagaande uitgesaai word, vooraf opgeneem word.