Enkelling Ontbyt 5 Desember 2009


ONTBYT : Die Enkellopende en Kersfees

Loop jy in ‘n mall, is dit duidelik aan die versierings en musiek dat die kersseisoen op ons is. Vir party van ons is die realiteit van Kersfees dat ons die feestyd, fisies of emosioneel, alleen gaan deurbring en gevolglik glad nie uitsien na die tyd van die jaar nie.

Kom geniet ‘n lekker Kersontbyd saam met Werner Human, Sielkundige by UJ en Wholeness@Mosaiek, waar ons as klein gemeenskap positief kan saam praat oor dit waarna ons wel kan uitsien in die fees seisoen. Kom sit die "fees" weer terug in Kersfees en in jou lewe! Bespreek by Nerina Reinach op 011 268 4702 of by nerinar@mosaiek.com

 

Datum: 5 Desember 2009

Plek: Café Familia, Mosaiek, Tyd: 9:00 - 12:00

Koste: R50 per persoon

 

Direkte inbetalings: Mosaiek, Absa Cresta, Takkode: 516805, Rekening: 0100 9131686

Verwysing: 4825/105 + Naam en Van

Email bewys van betaling na nerinar@mosaiek.com of faks na 086 683 6860

 

 

Preekreekse

Wat lê voor

Nuus