Maximus Mannebediening: Toerustingsessie - "Die Man Kursus" Sessie 5 - Genesislokaal, Mosaiek


25/03/2010 19:00
25/03/2010 20:30

Ons wil elke laaste Donderdagaand van die maand vir omtrent 'n uur in 'n Genesis-lokaal by Mosaiek byeenkom rondom die verskeie temas van Jimi le Roux se "Die Man Kursus".  Dit sal 'n lekker informele gesprek wees wat ons in klein groepe sal voer en mekaar ondersteun tot volle manwees in ons tyd.  Kyk asseblief na www.jimileroux.com en die inhoud van sy kursus.  Ons sal graag wil he dat elkeen inskryf vir die kursus, maar tot tyd en wyl sal ons vir elkeen 'n kopie van die eerste sessies "leen". Enige navrae by Frans van Staden - 0834458512 of Johan Woest 0824519859   

Preekreekse

Wat lê voor

Nuus