Ondersteuningsgroep vir Diabete / Support group for Diabetics

Hierdie ondersteuningsgroep by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is gerig op individue wat die gevaar loop om diabetes te ontwikkel, persone wat reeds gediagnoseer is met diabetes, of persone wat saam met 'n diabeet leef.  Cornelia Laubscher is die fassiliteerder van hierdie groep.

  

Die volgende onderwerpe sal op ‘n maandelikse basis aangespreek word by die ondersteunings groep vir Diabete en hulle families:

 

  • Wat is Diabetes?
  • Wat is die verskil tussen Tipe 1 en Tipe 2 Diabetes?
  • Medikasie
  • Oefening
  • Dieet
  • Voete
  • Hoekom is dit belangrik om te toets?
  • Waar kan ek hulp kry?
  • Gereelde Doktor besoeke & Toetste
  • Lang termyn Komplikasies
  • Kort termyn komplikasies
  • Ander siektes geassosieer met Diabetes
  • Diabetes & Depressie
  • Kinders met Diabetes
  • Tieners met Diabetes
  • Die emosionele kant van Diabetes

  

The following will be addressed on a monthly basis at a support group for Diabetics and their families:

 

  • What is Diabetes?
  • What is the difference between Type 1 Diabetes & Type 2 Diabetes?
  • Medication
  • Exercise
  • Diet
  • Feet
  • Why is it important to test?
  • Where do I get help?
  • Regular Doctor Visits & Tests
  • Long Term Complications
  • Short Term Complications
  • Other related illnesses with Diabetes
  • Diabetes & Depression
  • Kids with Diabetes
  • Teenagers with Diabetes
  • The emotional part of Diabetes

 Kontak gerus vir Cornelia Laubscher vir verdere inligting by: cornelia.laubscher@yahoo.com of  082 4444 698    

   Die volgende byeenkoms vir hierdie ondersteuningsgroep is 27 Julie by Mosaiek

Dokumente