Spesiale byeenkomste

Daar word ook spesiale aandag gegee aan spesiale gebeure tydens ons byeenkomste soos Nagmaal (wat vier keer per jaar en op Goeie Vrydag en Oujaar bedien word, alhoewel dit deurlopend in die Klipkerk beskikbaar is), Doop ('n momentele gebeurtenis wat twee keer per jaar op 'n Sondag tydens ons byeenkomste plaasvind in die fontein in die middel van die Piazza) en ook Kindertoewyding (wat gewoonlik die laaste Sondag van elke maand, buiten Desember, plaasvind).

Advent (Kersseisoen) word ook as 'n spesiale seisoen beskou.

Preekreekse

Wat lê voor

Nuus