Wie is die "30Somethings" en wat doen ons...

“30Somethings” is ‘n Community van lewenslustige mense in hulle laat 20's tot vroeë 40's wat saam die kuns van lewe ontdek...

 

Ons raak al die fassette van die lewe aan, van uitreikaksies en sosiale kuiers tot adrenalien aktiwiteite…

Kom geniet die opwinding van nuwe vriendskappe en geleenthede om saam God se skepping te bewonder, iets vir iemand anders te beteken of sommer net nie alleen te gaan fliek nie…

 

Indien jy op ons databasis wil wees en so gereeld nuusbriewe en sms'e ontvang, stuur gerus 'n epos na 30Somethings@mosaiek.com

 

Preekreekse

Wat lê voor

Nuus