



Afhangend van die aard van spesialisering wat benodig word, lê hierdie verhoudingsfasilitering op 4 vlakke:
Imago verhoudingsterapeute
Berading
Coaching
Verhoudingsfasiliteerders
Die oorhoofse doelwit is om pare vanaf diskonneksie te lei na konneksie, binne ‘n spasie waarin albei partye veilig voel binne die verhouding.