Beradingsdienste gerig op verhoudings

Verhoudings@Mosaïek bied verskeie beradingsdienste aan wat knelpunte in verhoudings professioneel en gespesialiseerd hanteer.

 

(I)    Berading met Maatskaplike invalshoek:

  • Berading gerig op verhoudings, die huwelik, die gesin of individuele persone
  • Berading vir post traumatiese stress, verlies, egskeiding en afhanlikheid
  • Berading vir selfbemagtiging

 

Vir meer inligting en om afsprake te maak, kontak asb.:

Wholeness Sentrum:

Tel:   011- 215 7200

Faks: 011- 215 7225

of

Bokkie van der Westhuyzen:

Selfoon:    072 1555 152

epos: bokkiev@mosaiek.com

 

(II)  Imagoberading

Mosaïek bied toegang tot ‘n netwerk van internasionaal geakkrediteerde Imago verhoudings terapeute, wat gespesialiseerde aspekte in verhoudings hanteer.

 

Vir meer inligting en om afsprake te maak, kontak asb.:

Wholeness Sentrum:

Tel:   011- 215 7200

Faks: 011- 215 7225

of

Baretta Nel:

Tel:  011- 215 7202

e-pos: barettan@mosaiek.com

 

(III) Sielkundige berading

Vanuit Wholeness@Mosaïek se sielkundige dienste, word gespesialiseerde sielkundige berading gerig op verhoudings en pare ook aangebied deur ons Sielkundige, Johan Ferreira. Hierdie diens is daarop gerig om pare wat met dieper emosionele struikelblokke, soos depressie, angs, verslawing ens in hulle verhouding sit, te help.


Vir meer inligting en om afsprake te maak, kontak asb.:

Wholeness Sentrum:

Tel:   011- 215 7200

Faks: 011- 215 7225

of

Johan Ferreira

Tel:  011- 215 7209

e-pos: johanf@mosaiek.com 

Preekreekse

Wat lê voor

Nuus