Herstel na ‘n Verhoudingsbreuk

Hierdie leerervaring is saamgestel vir mense wat diep verwond is na 'n egskeiding, of na 'n lang intieme verhouding. Dit word aangebied oor 9 sessies, een aand per week oor 9 weke.

Oorhoofse doelwit:

  • Restorasie
  • Genesing
  • Voorbereiding vir 'n nuwe verhouding

Dit hanteer onder andere die volgende aspekte:

  • Vorige pyn
  • Vergifnis
  • Kinders
  • Finansies
  • Seksualiteit
  • Nuwe verhoudinge

 

Koste:       R500.00

Vir meerinligting en registrasie, kontak asb.:

Wholeness Sentrum:

Tel:           011- 215 7200

Faks:         011- 215 7225

of

Kinny Sinden-Combrinck:

Tel: 011- 215 7207

e-pos:       kinnys@mosaiek.com

Preekreekse

Wat lê voor

Nuus