Huweliksvoorbereiding

Huweliksvoorbereiding word aangebied oor 6 sessies, een aand per week oor 6 weke.

Dit hanteer onder andere die volgende aspekte:

  • God in die verhouding
  • Persoonlikheidsverskille
  • Kommunikasie
  • Seksualiteit
  • Finansies
  • Konflik

 

Koste:       R400.00 per paar

 

Vir meer inligting en registrasie, kontak asb.:

Wholeness Sentrum:

Tel:           011- 215 7200

Faks:         011- 215 7225

of

Kinny Sinden-Combrinck:

Tel: 011- 215 7207

e-pos:       kinnys@mosaiek.com

Wat lê voor