Feminae

Ons is ‘n bediening wat vroue bedien en veral daarna streef om vroue wat gebrôke is en die letsels dra van leuens uit die verlede, te help en op reis te gaan en sodoende by die bestemming genesing uit te kom. Ons streef daarna om vroue oor alle grense te bedien op ‘n missionêle kontemplatiewe reis; en so as heel mense te eindig vir ons gesinne, vriende en samelewing.  Sodoende is ons op reis na volheid vrou wees.

Ons kuier lekker saam een Dinsdagaand ‘n maand om mekaar beter te leer ken en sodoende nader aan God te beweeg.

 

Hoe skakel ek in?

 

Stuur net jou naam en selnommer aan Nadine Van Der Wateren. Ons plaas jou dit op die lys en sms jou voor elke geleentheid 'n uitnodiging met die tyd en plek.  

 

Vir meer inligting, kontak Nadine Van Der Wateren 083 406 0054 of Isabel Blaauw 083 458 8958.

 

 

Wat lê voor