



Dit bevat ondermeer dienste soos siekesorg, pastorale berading, voorbidding, gebedsversoeke, ens.
Die leier van Pastorale Sorg is Werner Human. Werner is 'n dosent in die Departement Sielkunde aan die Universiteit van Johannesburg en is 'n geregistreerde Kliniese Sielkundige. Hy is al sedert sy studentejare betrokke by Mosaiek en is vanaf 2010 deel van die pastorale span. Werner fokus veral op die visionêre aspekte van Pastorale Sorg.
Sy spesifieke belangstellings is onder andere:
Pieter le Roux is medeleier en koordineerder van Pastorale Sorg. Hy is sedert 2008 op ‘n voltydse basis betrokke by Mosaiek. Pieter het ‘n passie vir menslike ontwikkeling. Binne in hierdie vakgebied fokus hy veral op identeitskwessies soos selfwaarde en die konsepte van die self. Hy fokus veral op: