Mez'o Tienerbediening

 

Tiener bediening van Mosaiek

Ons Create lekker vibe Sondae oggende dienste vir Tieners vanaf Gr7 tot  Gr12

maar enige iemand is welkom!

Ons check nie jou ID by die deur nie so moenie stres nie!

EN

Ook Vrydae aande Jeug wat ons noem JAMBLIK!

Die jaar is Exciting stuff wat happen...soos:

SEEkamp!

Chappies AVONtuur kamp
Jamblik Vrydae aand kuiers
Sondae dienste
COOL preke
PRAISE & WORSHIP

 

Die jaar is die jaar van Social en Connect
Connect met GOD
CONNECT met ander
en n verskil in die WERELD maak!!!!

Kom leer saam ons
Kom kuier saam ons

 

DIE jaar explore ons rondom:
GOD
GRACE
GEBED
BYBEL
PURITY
DATING
BOUNDARIES
SEKSUALITEIT
GEDAGTES
GROEPSDRUK
WARE VRIENDSKAPPE
OUERS
TRUST
BESLUITE
LEEFWYSE

Sooo registreer jouself vandag!

NB dat jy dit doen, kom kry jou vorm by mezo of die i-desk!

OF as jy soos n geek is wat heeldag op facebook is gaan na die link toe dan kan jy ONLINE registreer! ja online!

http://www.mosaiek.com/mezo_registrasie

Druk net kliek!

gee ons al jou info
belowe ons sal jou nie stalk nie... of miskien sal ons

So kan ons jou posted hou van al die exciting events...

EXCITING VIBES NE!

 

Sien jou daar

HIGH five
Die Mezo team
 

 

 

Preekreekse

Wat lê voor

Nuus