Hiermee 'n herinnering aan ons maandelikse informele saamgesels oor Die Woord, elke laaste Donderdagaand van die maand. DIS NOU KOMENDE DONDERDAGAAND!!!
Plek: Mosaiek gemeente, Fairland – Genesis Hooftstuk 1 lokaal
Tyd: 19:00 - 20:30
Tema: Ons gesels die Donderdag oor die houvas van Pornografie. “Die krag van sonde lê in die geheim daarvan”
Dit is nie noodwendig dat ons self n probleem daarmee het nie, maar ons kan altyd leer om iemand anders te help.
Kom val in by ons en gesels saam rondom die tema.
Kontak Pieter van der Walt 082 820 1519 of bathrooms@tiscali.co.za
RSVP voor Woensdag 23ste Feb. 2011