Forest Farm Uitreik


14/08/2010 14:00
14/08/2010 17:00

Kom deel in ‘n spesiale dag van omgee saam met die inwoners van Forest Farm (meer inligitng tov Forest Farm aangeheg).  Daar is ‘n baie spesiale verrassing in die vorm van die allerbeste vermaak deur 'n wonderlike kunstenaar vir die inwoners gereël.  Kom help gerus om eetgoed uit te deel en om die inwoners spesiaal te laat voel.

Ons het so baie om voor dankbaar te wees en deur tyd saam met hulle te spandeer, betoon ons Jesus se onvoorwaardelike liefde aan hulle.

DATUM :   14 Augustus 2010
TYD   :   14h00
PLEK  :   Forest Farm hoek van Republiek en William Nicol
RSVP  :   30Somethings@mosaiek.com of 083-455-5736
BYDRAE:   R30 per persoon

Preekreekse

Wat lê voor

Nuus