



n Pappa het eendag alles opgee…
Om sy seuntjie se talente te ontwikkel…
…daai seuntjie se naam is:
Amadeus Mozart!
Kom, ontdek jou kind se gawes
Wie: Gr 3-4 ouers
Waar: Mezzanine
Wanneer: 5 September 2010
Tydens die altwee oggenddiente 08:30-09:30 en 10:15-11:15
Vir meer inligting kontak Joharina Nel by (011)268 4700 of e-pos joharinan@mosaiek.com