Immergroen Ouerskap Kursus


30/07/2010 18:30
31/07/2010 19:00

IMMERGROEN OUERSKAP KURSUS
30 & 31 Julie 2010 

Verstaan jou kind, herwin jou gesag en ontvangs praktiese dissiplineraad vir babas tot tieners!

 

Kom ontdek jou Ouerskapstyl en joukind(ers) se temperament.

Vra vrae, bespreek onderwerpe en verken saam die temas van die opwindende DVD-reeks gebaseer op die bekende boeke

'Kweek kinders met karakter' & 'Kweek gesonde gesag' geskryf deur Hettie Brittz.

 

Hierdie kursus word oor ‘n tydperk van 2 dae aangebied

 

Datum                                                  Tyd                                                   Plek

Vrydag, 30 Julie                                 18:30-21:30                                    Mosaiek, Chapter 2

Saterdag, 31 Julie                             08:30-19:00                                    Mosaiek, Chapter 2

 

Kostes beloop R500 per persoon of R900 per paartjie

Werksboek & Verversings ingesluit.

 

Registrasievorm beskikbaar by i-desk en mosaiek.com

 

Vir meer inligting kontak

Lelanie Minnaar

planetj@mosaiek.com                                                                                                 

Preekreekse

Wat lê voor

Nuus