10/10/10 - die Journey


31/07/2010 08:30
31/07/2010 12:00

Tydens die 10/10/10 journey word vriende en vriendegroepe uitgenooi om hulle energie in drie verhoudings te kanaliseer.

Die verhoudings is met God, met ander, en met die wêreld. Die basiese commitment in elke verhouding word as ‘n uitdaging aan almal gestel:

 

  •  
    • Verhouding met God: Jy word uitgedaag om daagliks vir 10 minute stil te raak.
    • Verhouding met ander: Jy word uitgedaag om 10 diep kuiers met ander mense te geniet
    • Verhouding met wêreld: Jy word uitgedaag om 10 keer iets van jouself te gee om sodoende van hierdie wêreld ‘n beter plek te maak.

Preekreekse

Wat lê voor

Nuus