Ondersteuningsgroep vir nuwe mammas


Hierdie week gaan ons nie by die Kerk bymekaar kom soos gewoonlik.  Ons gaan die Baby Expo by die Dome besoek.

Indien jy belangstel om saam te gaan laat asb vir Corli by 011-268-4753.  Of e-pos corlib@mosaiek.com 

Nuus

Artikels

X
Loading