30Somethings - Forest Farm Uitreik


Forest Farm is ‘n tehuis vir serebraal gestremde volwassenes.   Hierdie mense is baie blymoedig en waardeer aandag en so bietjie liefde.   Dit gaan ‘n inspirerende besoek wees….

 

Tyd:  Saterdag, 8 Mei 2010, om 14h00 

 

Plek:  Forest Farm, dit is op die hoek van William Nicol en Republiek weg aan die oorkant van Hurlingham office park.

 

RSVP:   30Somethings@mosaiek.com  voor of op Woensdag 5 Mei.

Nuus

Artikels

X
Loading