Mez'o Hierdie Sondag praat ons oor...
Reaching for the summit, Pace yourself:
Waar ons, ons padkaart gaan uitplot oor hoe ons daar gaan uitkom by ons finale bestemming
Rolling:
LEEF jou LEWE voluit!
Hierdie is ons 2de laaste diens... Ons hoop tot dusvêr dat jy al baie geleer het en ook die reeks geniet...
Sien jou Sondag!
Groete
Mez'o team