Wat is ons waardes?
- Leersaamheid: Elke kind moet iets leer.
- Lewensverandering: Elke kind se lewe moet positief verander.
- Pret: Elke kind moet dit geniet.
- Verhouding: Daar moet verhouding gebou word tussen kind en God, kind en personeel en kind en maats.
- Veiligheid: Die kinderkerk moet 'n veilige en liefdevolle omgewing wees.