'n Simfoniese belewenis waar ons Goeie Vrydag en Jesus se Opstanding gedenk: met Richard Cock, die Johannesburgse Feesorkes, Chanticleer Sangers saam met die Inspirerende Kunste-span van Mosaïek.
Kaartjies is beskikbaar op Computicket, of maak gebruik van die bestelvorm (
http://www.mosaiek.com/paasfest_besprekings) of rig navrae aan 011 268 4700, 083 667 2435 of
beleef@mosaiek.com .
Koste: R90 (Volwassenes) / R70 (Kind, Skolier, Student, Pensionaris)
Plek: Teatro