Song of Solomons - A Special Fragrance


22/09/2010 19:00
22/09/2010 20:30

Dit is heerlike Lente en die Winter is verby.... Lente herhinner ons aan die belofte van Somer, vars, vrolik en verlief wees. Ons tema vir die jaar was deurgaans rondom die Bruid van Christus wat moet gereed wees want die Bruidegom kom. Hierdie maand gaan Gesilla met ons die kosbare boek van Hooglied deurgaan en net dalk leer ons ervares... iets nuut...Gesilla Fick, vertolk Hooglied briljant en deurgans hoor jy Vader God se stem.

Kinder toesig is beskikbaar. Vir verdere navrae kontak Nadine Van Der Wateren te 083 406 0054

Preekreekse

Wat lê voor

Nuus