



By Feminae vul ons; ons Bruilof tema aan met 'n onderwerp wat dikwels so naby ons harte is en nogtans sukkel ons so om dit in die oë te kyk. "In My Winter" gebeur ook wanneer jy gereed moet maak vir die Bruilof.
Lindie Gouws, van MY WORLD MINISTRIES gaan met ons gesels rondom God se plan vir ons In ons Winter seisoen.
Lindie het 'n hart vir vroue en met die MY WORLD MINISTRIES bedien sy reg oor die wereld. Ons beleef almal 'n Winter seisoen vroeg of laat ons lewens en party die heel tyd, maar God is ons Verlosser en ons kan op Hom vertrou om ons daardeur te dra. Om te bespreek kontak Nadine Van Der Wateren 083 406 0054. Kindertoesig sal beskikbaar wees.