Op hierdie Sondag gedenk ons Jesus se intog in Jerusalem in - en die begin van Heilige Week. Alle byeenkomste vandag wentel om hierdie tema.