Mosaïek Stapklub

Die Mosaïek Stapklub het ontstaan in 2008, en sedertdien vind stappe op ʼn gereelde basis plaas. Stappers word die geleentheid gegun om die natuur te ervaar en van die stad se geraas en gejaag te ontsnap. Nuwe vriendskappe word ook tydens hierdie stappe gesmee. 

Vir meer inligting kontak ons gerus by  StapKlub@Mosaiek.com

  

 

 

       

 

Preekreekse

Nuus