



Ons doop twee maal per jaar met ons eerste doop geleentheid van die jaar wat sal plaasvind op Sondag, 14 Maart 2010.
Ons het 4 inligting sessies waarvan jy net 1 hoef by te woon op Sondag 28 Februarie en 7 Maart 2010, direk na die eerste en tweede oggend diens in die Teatro sebabakamer (as jy in die Teatro staan en jy kyk na die verhoog is dit diebabakamer aan die linkerkant van die Teatro). In hierdie inligtingsessie probeer ons om julle bietjie meer in te ligoor die doop, die simboliek daarvan ens. en ons beantwoord ook enige vra wat jydalk mag hê rondom die doop.
Ons gee ook vir julle al die nodige inligting deur virdie Doop dag in hierdie sessies. Ons gaan nie weer soos in die verlede ʼnregistrasie vorm by die I-desk beskikbaar stel nie so dit is nogal baiebelangrik dat jy die sessie bywoon.
Indien jy dalk nog enige vra het kontak my gerus.