



Die aankoms van jou nuweling bring grootverandering in jou en jou gesins se dinamika mee. Baie mammas ervaar dat hullegeisoleer voel in die tydperk, en dat hulle dikwels niemand het waarmee hulle kan identifiseer of kan deel nie.
Die swangerskap en kraam ondersteunings groep wiln ruimte platform bied waar mammas met soortgelyke omstandighede hul ervaringskan deel en van mekaar leer.
Nuwe mammas word genooi om weekliks in n ondersteunings groep bymekaar te kom vir n informele gesprek rondom die vreugdes en sorge wat moederskap meebring, van brand boudjies, winde, doeke tot babyblues!
Die vordering van jou baba kan ook gemonitor word in terme van gewig,lengte en ander basiese inligting.
Vir meer inligting kontak gerus vir Corli Balt (011) 268-4753 of e-pos corlib@mosaiek.com

