



Wil jy graag jou huweliksverhoudingop 'n heel nuwevlak ervaar en geniet?
Is daar by jou 'n behoefte om saam met jou lewensmaat nuwe geestelike hoogtes te bereik as getroude paartjie?
Wil jy graag jou lewensmaat van nuuts af ontdek in 'n veilige, ontspanne milieu?
Soek jy oplossings engereedskap om julle verhouding vervullend te maak rondom julle kommunikasie, seksualiteit en prioriteite in ons gejaagde wêreld?
Kom kry dit en baie meer saam met die span aanbieders en fasiliteerders van Mosaïek, onder leiding van Gys du Plessis! Die retreat geskied in die pragtige natuurskoon van die Bosveld. Dit is so ontwerp dat groei kan plaasvind in groot veiligheid en geborgenheid.
Vir meer inligting en registrasie, kontak asb.:
Wholeness Sentrum:
Tel:
Faks: 011- 215 7225
of
Baretta Nel:
Tel:
e-pos: barettan@mosaiek.com