Persoonlike Ontwikkeling Registrasies 2010 (Orientering, OPwaarts, METwaarts & UITwaarts)

Maak van hierdie vorm gebruik om te registreer vir verskeie gesprekke rondom bewegings in die gemeente:

ORIËNTERING ('n Oriënteringsgesprek vir voornemende lidmate en belangstellendes om jou bloot te stel aan 'n verbintenis aan die plaaslike gemeente),
OPWAARTS ('n Interaktiewe leerervaring oor 'n verhouding met God, om jou te ondersteun met jou verbintenis tot 'n geestelike lewe),
METWAARTS ('n Interaktiewe leerervaring oor jou verhoudings met ander, om jou te ondersteun met jou verbintenis tot 'n lewe in community)en
UITWAARTS ('n Interaktiewe leerervaring oor jou verhouding met die wêreld, om jou te ondersteun met jou verbintenis tot 'n lewe van betekenis).

Meld asb jou noemnaam.

Meld asb jou van.

Meld asb jou voorletters

Meld asb jou selfoonnommer.

Meld asb jou werktelefoonnommer.

Meld asb jou faksnommer.

Meld asb jou e-posadres.

Meld asb jou posadres en poskode.

Meld asb jou woonadres en areakode.

Leerervarings

Merk die toepaslike gespreksgeleentheid en datum wat jy sal wil bywoon.
(Oriëntering is gratis, en OPwaarts, METwaarts en UITwaarts beloop R70 per persoon.

Kies asb die Saterdag-gesprek wat jy sal wil bywoon.

Kies asb die Saterdag-gesprek wat jy sal wil bywoon.

Kies asb die Saterdag-gesprek wat jy sal wil bywoon.

Kies asb die Saterdag-gesprek wat jy sal wil bywoon.

Wat lê voor