nFuse is Mosaïek se bediening vir Jongvolwassenes. 'n Tuiste waar jongwerkendes en studente saam kuier en journey rondom die uitdagings wat jongvolwassenes in Johannesburg in die gesig staar.
Kliek hier vir ons events-kalender van Mei 2012