’n geloofsgemeenskap van liefde en hoop
Site Menu

Neon Run

Op 28 Julie 2018, bied Mosaïek ‘n Neon Run aan tydens Winterfest.

Hierdie beloof om ‘n opwindende draffie om die blok te wees wat vol kleur en pret te wees, na ‘n dag met die kunste.

Trek jou neon hempie en jou helder geel of groen sonbrilletjies aan, bring selfs jou hondjie om deel te wees!

Die neon run begin rondom 15h00.

Kostes beloop R20 vir volwassenes en R10 vir kinders.

Om te registreer, klik gerus hier.