‘n NUWE MENS

Beklee jou met jouself.
Jy het ‘n nuwe hart ontvang, ‘n nuwe kern, God het jou ‘n nuwe mens gemaak.
Ons word uitgenooi om in dit in te leef.

Nie Meer Woede Nie - Vergewe

Theo Geyser
24 September 2017

Nie Meer Jok - Waarheid

Johan Geyser
1 October 2017

Nie Meer Steel - Werk

Theo Geyser
8 October 2017