Musiek

Musiek - Welkom

Musiek speel 'n integrale rol in ons aanbidding en en 'n belangrike rol in ons dienste en ander geleenthede.

Musikante

Gemeentedienste

Hier leef mense hulle talente om musiekinstrumente te bespeel in ons dienste uit.

Spesiale geleenthede

By sekere spesiale geleenthede soos die blyspel, leef ons musikante hulle talente ook uit.

Sangers

Sangers kan hulle talente uitleef as: