Gideons van Suid-Afrika

Gideons van Suid Afrika

Gideons Internasionaal bestaan al meer as 100 jaar en is aktief in 182 lande. In Suid -Afrika word Bybels voorsien aan hoofsaaklik gastehuise, hotelle, hospitale en mediese praktyke, die polisie en brandweerdienste en gevangenisse, studente en aan alle graad 8-leerlinge waar moontlik. Die fondse daarvoor kom uit hulle eie sakke, goedgesinde kerke en sakemense, en mede-gelowiges wat geroepe voel om finansieel by te dra.


Jy kan die Gideons ondersteun deur:

InVia (Kaapstad)

Leierleraar: Theo Geyser

Dienstye: 18:00
Adres: Reddam House, 20 Cavalcade Weg, Groenpunt.
W: www.invia.org.za

Eden Gemeente (George)

Leierleraar: Koos van der Merwe

Dienstye: 08:30, 10:00 en 18:30
Adres: Outeniqua Hoërskool, Courtenaystraat, George
T: 044 874 3020/4
F: 044 874 3020
W: www.edengemeente.com

 

Impetus Gemeente (Port Elizabeth)

Leierleraar: Braam van der Schyff

Dienstye: 09:30 & 18:30
Adres: Laerskool Walmer Wes, William Moffet Expressway, Walmer, Port Elizbeth
T: 041 368 2047
W: www.impetus.co.za
E: info@impetus.co.za

 

Preekreekse