Dankie dat jy op ons nuusbrief ingeteken het.

Jy is nou ingeteken op ons databasis vir e-pos nuusbriewe, en jy behoort binnekort jou eerste kommunikasie te ontvang.

Indien jy sou wou 'Unsubscribe' van die lys af, maak gerus gebruik van daardie funksionaliteit onder aan elke nuusbrief wat ons uitstuur, anders rig net 'n navraag daaroor aan info@mosaiek.com .

 

Muur van Herinnering

Die leierskap van Mosaïek Gemeente het navorsing gedoen en die resultate hiervan het gelei tot die besluit om aan die suidekant van die perseel, agter die Klipkerk 'n Muur van Herinnering in 'n gedenktuin op te rig.

Nagmaal

Nagmaal word vier keer per jaar tydens ons Sondagbyeenkomste in die Teatro bedien, en ook tydens ons Goeie Vrydag-byeenkomste, en Oujaar/Nuwejaarsbyeenkomste.

Nagmaal is deurlopend in ons Klipkerk beskikbaar, vir persoonlike gebruik.

Dienstye op Sondae

08:30 & 10:15 Oggenddienste: Mosaïek AM

Informele dienste waartydens relevante lewensissues aangespreek word.
(Beide dienste is eners. Lees meer hieroor by http://www.mosaiek.com/dubbelvisie)

18:30 Aanddiens: Mosaïek PM

Die aandbyeenkoms herhaal gewoonlik die oggendtema en word spesiaal verweef met die Nuwe Generasie in gedagte.

X
Loading