



Bokkie van der Westhuyzen is die Maatskaplike Werker en Imago Verhoudingsterapeut by Wholeness@Mosaiek. Kontak haar gerus by 011 2157211 of epos haar by bokkiev@mosaiek.com
Werner Human is tans die leier van die Pastorale Sorg-been by Wholeness. Hy is ‘n dosent in Psigologie aan die Universiteit van Johannesburg. Hy is ook besig met sy Doktorsgraad in Adult Attention Deficit Hyperactivity Disorder.
By Wholeness fokus Werner op een van sy belangstellings, psigoterapie, asook ondersteuningsgroepe, berading vir pare en individue, egskeiding, kliniese werk, leierskap en die ontwikkeling en voorlegging van leerervarings.
Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, se span bied 'n ses weke voorhuwelikse kursus aan.
Vir meer inligtig, kontak Kinny Sinden-Combrinck op 011 215-7209 of by kinnys@mosaiek.com.
The team at Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, presents a six week pre-marital course.
For more information cantact: Kinny Sinden-Combrinck on 011 215-7209 or at kinnys@mosaiek.com
Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, se pastorale span bied 'n 8 weke egskeidingsherstel kursus aan.
Kontakpersoon: Kinny Sinden-Combrinck by 011 215-7209 of op kinnys@mosaiek.com
The Pastoral Care team at Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, presents an eight week divorce recovery course.
Contact person: Kinny Sinden-Combrinck by 011 215-7209 of op kinnys@mosaiek.com
Wholeness @ Mosaiek se pastorale span het 'n ondersteuningsgroep vir enkelma's. Die fassiliteerders van die groep is Christa Beukes en Nerina Reinach en hulle vergader elke Vrydagaandaand in the kwartaal by Mosaiek, in Fairland, Johannesburg in die Genesis gebou. Die kinders word in Chapter 3 geakkomodeer en die ma's in Chapter 4. Die byeenkomste begin 18H45 en eindig om 21H15. Hou die events op die webwerf dop vir spesieke datums en gebeure.
Vir navrae kontak Christa op 082 929 9342 of op christa.beukes@gmail.com of vir Nerina op nerinar@mosaiek.com