



Bokkie van der Westhuyzen is die Maatskaplike Werker en Imago Verhoudingsterapeut by Wholeness@Mosaiek. Kontak haar gerus by 011 2157211 of epos haar by bokkiev@mosaiek.com
Verhoudings@Mosaïek bied verskeie beradingsdienste aan wat knelpunte in verhoudings professioneel en gespesialiseerd hanteer.
Hierdie leerervaring is saamgestel vir mense wat diep verwond is na 'n egskeiding, of na 'n lang intieme verhouding. Dit word aangebied oor 9 sessies, een aand per week oor 9 weke.
Oorhoofse doelwit:
Huweliksvoorbereiding word aangebied oor 6 sessies, een aand per week oor 6 weke.
Dit hanteer onder andere die volgende aspekte: