Truida Botha - Kindersielkundige - Child Psychologist

KINDERSIELKUNDIGE / CHILD PSYCHOLOGIST

(SCROLL DOWN FOR ENGLISH)

Ondersteuningsgroep vir Diabete / Support group for Diabetics

Hierdie ondersteuningsgroep by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is gerig op individue wat die gevaar loop om diabetes te ontwikkel, persone wat reeds gediagnoseer is met diabetes, of persone wat saam met 'n diabeet leef.  Cornelia Laubscher is die fassiliteerder van hierdie groep.

  

Kunsterapie - Art therapy

Dr Erika Parker is 'n kliniese sielkundige en kunstenaar wat reeds vier jaar lank deel is van die verwysingslys by Wholeness @ Mosaiek se terapeutiese span. Haar kunsterapie proses pas goed in by Mosaiek se kontemplatiewe benadering tot spiritualiteit. Sy is ook deel van die professionele supervisie groep van sielkundiges by Wholeness @ Mosaiek.

Voorhuwelikse kursus / Pre-marital Course

Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, se span bied 'n ses weke voorhuwelikse kursus aan.

Vir meer inligtig, kontak Kinny Sinden-Combrinck op 011 215-7209 of by kinnys@mosaiek.com.

The team at Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, presents a six week pre-marital course.

For more information cantact: Kinny Sinden-Combrinck on 011 215-7209 or at kinnys@mosaiek.com

Egskeidingsherstel kursus - Divorce Recovery Course

Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, se pastorale span bied 'n 8 weke egskeidingsherstel kursus aan.

Kontakpersoon: Kinny Sinden-Combrinck by 011 215-7209 of op kinnys@mosaiek.com

The Pastoral Care team at Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, presents an eight week divorce recovery course.

Contact person: Kinny Sinden-Combrinck by 011 215-7209 of op kinnys@mosaiek.com