Moving Hearts

Moving Hearts Dansbediening

Moving Hearts is een van die spanne binne die Inspirerende Kunste van Mosaïek wat ons graag wil herontdek, ontwikkel en laat groei. Ons wil 'n dinamiese voertuig skep vir community in ons gemeente, maar ons wil dit ook as visuele en ekspressiewe element in die dienste gebruik, asook 'n platform vir Missional Expressions. Ons wil jou graag uitnooi om deel van hierdie span te vorm en 'n nuwe plek te ontdek om jou passie en geloof uit te leef.

Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan Diani Gernandt, of kontak haar op 011 268 4748.

Nuus

Artikels

X
Loading