Akademie

Mosaïek Akademie

Die Mosaïek Akademie word in Januarie 2012 geloods, waardeur 6 programme aangebied word wat deur SATS aanvaar word met die oog op voltooiing van 'n B.Th-graad in Teologie. Hier sal jy toegerus word om jou roeping te kan ontdek, deur verheldering beter te kan dien in jou huidige omstandighede en voorberei word vir 'n ander rol in die toekoms.

Kursusonderwerpe sluit in Jeugwerk, Musiek en Spiritualiteit, Leierskap, Spiritualiteit, Pastorale Sorg en Geestelike Begeleiding.

Die leerervarings duur vanaf 1 Maart tot 30 Oktober 2012.

Indien jy ingelig wil bly oor die Akademie, vul gerus die webvorm in. Vir enige verdere navrae, kontak gerus vir Baretta Nel / 011 215 7202.

Nuus

Artikels

X
Loading