’n geloofsgemeenskap van liefde en hoop
Site Menu

Mosaïek-App

Die Mosaïek-app is nou gratis beskikbaar op die Apple en Android platvorms.

Tegnologie maak verseker ons lewens makliker en toegang to preke, eMosaiek, Formasiereis en meer was nog nooit so maklik gemaak nie.

Soek vir Mosaïek binne die Apple of Android platvorms om jou app af te laai:

Android | Apple