’n geloofsgemeenskap van liefde en hoop
Site Menu

Mkidz Registrasies

Die Mosaiek Mkidz kinderbediening bied kreatiwe Bybelverkondiging op ‘n ouderdom-relevante wyse aan, in ‘n veilige, ontspanne omgewing vir ouderdomme 2 – 13 jaar.

 

Hoekom Mkidz?

By Mkidz bied ons kinders die geleentheid om God te leer ken. Ons droom dat kinders God sal leer ken en met ‘n bewustheid van Hom sal leef.

Onderrig is ouderdom-gefokus sodat elke kind kan verstaan.

Die verskillende groepe waarin die kinderbediening verdeel word:

0 – 2 jaar               Moederskamers en Viaticus Lounge
2 – 3 jaar               Genesis 1
4 – 5 jaar               Genesis 5
6 – 7 jaar               Viaticus 101
Graad 2 – 3           Genesis 6
Graad 4 – 5           Genesis 3
Graad 6 – 7           Viaticus 102

 

Mkidz Ouer-toerustings geleenthede?

Mkidz wil deur begeleiding en toerusting ook ons ondersteuning bied aan ouers. Verskeie toerustingskursusse sal aangebied word in 2018.

 

Om jou kind te registreer by Mkidz, klik gerus op hierdie skakel.