’n geloofsgemeenskap van liefde en hoop
Site Menu

MISSIONAL

EXPRESSING HOPE CARE BOXES

Die missional-span het verskeie projekte om individue en gesinne in die mees basiese uitdagings van die lewe by te staan.
Een hiervan is die People Project.

Ons hoop is om soveel moontlik Expressing Hope care-bokse te vul met benodighede wat dan na minderbevoorregte gemeenskappe in en om Johannesburg versprei sal word.

Die bokse is beskikbaar om afgehaal te word by Mosaïek-ontvangs/i-desk.

 

Sluitingsdatum is 20 November 2017.

 

Vir meer inligting, kontak Estelle Mengel
estellem@mosaiek.com | 011 268 4779