Tegnies

Tegniese Kunste - Welkom

Om ons dienste oudio-visueel toeganklik te maak op 'n vlak wat ongekend is in ons land en om aan top professionals in die tegniese veld 'n platform te skep om hul gawes uit te leef.

Die tegniese span bestaan uit vier komponente:

Klank

Ons klankspan help met die opstel van die klank op die verhoog en meng klank vir die musikante en gehoor.

Multimedia

Ons gebruik Song Show Plus om ons liedere te vertoon. Die multimedia-operateur hanteer ook die beeldmeng tussen video en multimedia.