Pastorale sorg / Spiritueel

Geestelike Diensbeen

Mosaïek se Pastorale sorg is ons bediening wat hom toespits op die geestelike versorging van almal wat geestelik behoeftig is.

Dit bevat ondermeer dienste soos siekesorg, pastorale berading, voorbidding, gebedsversoeke, ens.