Community Impact

Community Impact - Welkom

Die Missionele Uitdrukking-span van die gemeente is ingeskakel by verskeie projekte in die omliggende omgewing en selfs verder, om 'n verskil te maak in informele nedersettings deur die daarstel van dienste en gemeentes wat gelei word om 'n gemeenskap te verbeter en te inspireer.